![]() |
| Home Nguni Facts Sanga News/Events Members Contact Us LinksGallery | Toluni Sanga Stoet Johan Kriel Plaas: Plaas: Oorsprong van die die Kudde Weens bestuurs beperkinge het ek vir n paar jaar nie die Sangas apart gehou nie, alhoewel ek op Stoetmeester prieses rekord gehou het van die ras samesteling, ten op sigte die sanga/nguni kruising, om juis die suiwer Sangas later uit te ken. Teelbeleid Koeie moet elke jaar kalf, en kalwers grootmaak. Eerste kalf koeie moet binne 410dae weer kalf. Die kudde TKP is ongeveer 366dae met 120 koeie. n Winter- en Somer teelseisoene word gebruik om verse op 18maande te kan paar. Osse word tussen 24 en 30maande van die veld af bemark sonder lek aanvullings, en slag ongeveer 200kg uit met n 2 of 3 vet-gradering. Produksie
|
| ____________________________________________________________________________________________________________________________________________ |
![]() |